Asterix en die legioensoldaat

Asterix en die legioensoldaat
R160

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op ‘n keer en dwaal rusteloos rond. Hy is verlief op die beeldskone Tierlantyn!

In stock (can be backordered)

SKU: AST15
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op ‘n keer en dwaal rusteloos rond. Die druïde sien ‘n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier – en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan