Kla jou moeder aan

Kla jou moeder aan
R130

‘n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.

In stock

Kla jou moeder aan

Loading...

SKU: KLA001
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Die vraag of Abraham Jesus geken het, kan net beantwoord word as jy verstaan wat God se genadeverbond is. Sonder dat Abraham dit verdien het, het God hom uitgekies en ’n belofte aan hom gemaak dat hy ’n erfgenaam sou hê. Die belofte van die verbond het met die koms van Jesus Christus in vervulling gegaan. Wie in Hom glo, kry ook deel aan die genade van God se verbondsbelofte. Ons word gered uit geloof en sonder verdienste. Selfs die geloof waarmee ons in Jesus glo, is nie uit onsself nie, dit is ’n gawe van God (Ef. 2:8).

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0G4NQKNGZ