Die Uile in die wapad

Die Uile in die wapad
R180

Tydens ’n fietstoer word die Uile in hul teenspoed deur ’n oënskynlik vriendelike vragmotorbestuurder bygestaan, maar is hy werklik hul vriend? Deur Cor Dirks.

In stock (can be backordered)

SKU: UIL09
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom? Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom… Gelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan