Die Uile in die gimnasium

Die Uile in die gimnasium
R180

Die Uile is nou in die weermag, maar hulle avontuurlus is nog dieselfde. Sal hulle hierdie nuwe uitdaging oorleef? Deur Cor Dirks.

In stock (can be backordered)

SKU: UIL13
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar diĆ© ouens hulle nou bevind: die leĆ«rgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou. Dit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ’n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie – en hier mĆ”g jou wil nie ingee nie! Sal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan