Albertus die Jakkalsie – Die verjaardagverrassing

Albertus die Jakkalsie - Die verjaardagverrassing
R85

Albertus wil  nie verjaar nie, want hy wil nie grootword nie. Maar kan hy sonder ’n koek en geskenke klaarkom? Deur Aline de Petigny.

In stock (can be backordered)

SKU: ALB02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Vandag is Albertus se verjaardag maar hy wil nie grootword nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder ‘n verjaardag … sonder ‘n koek … sonder geskenke … Hy begin nou wonder … Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan