- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op ‘n uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit ‘n groot verrassing.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.