Pietie die “padda”

Pietie die padda
R150

Pietie is ’n hasie wat voel soos ’n padda. Daarom glo hy dat hy ’n padda is … ’n Satire oor die transgenderkwessie deur Pieter van Deventer.

In voorraad

Pietie die "padda"

Loading...

SKU: PIE001
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Pietie lyk soos ’n hasie, maar diep in sy hart voel hy soos ’n padda. Daarom glo Pietie dat hy ’n padda is – al sê sy maatjie Hettie vir hom dat hasies nie paddas is nie. Pietie, Hettie en die diere van die land staan dus voor ’n belangrike vraag: Kan jy wees soos jy voel, of is daar ’n waarheid oor wie jy is wat groter as jou gevoelens is? Wat is die uiteinde van ’n hasie wat dink dat hy ’n padda is, of ’n seuntjie wat dink dat hy ’n dogtertjie is?

Ouers en kinders word in hierdie eenvoudige, maar kragtige storie uitgenooi om saam te gesels oor identiteit, waarheid en die wonder van God se skeppingsorde.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0HM45HTV9