Boustene van die Koninkryk (Graad 2)

VBOG02
R85

In stock (can be backordered)

Boustene van die ...

Loading...

SKU: VBOG02
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 2-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 2-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breĆ« trekke, jonger verbondskinders die groot verhaal van die Bybel laat beleef, verstaan en ken. Amazon skakel: https://amzn.to/46HVGuR