Om Christus te ken

Om Christus te ken
R115

Om Christus te ken, beteken dat Hy jou ken. Dit is nie ’n opsionele saak nie. Wie Hom ken se lewe getuig daarvan. Deur S Botes, GJ Hugo, J Bosman en HJ Smith.

SKU: OMC01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Om Christus te ken, beteken dat Hy jou ken. Dit is nie ’n opsionele saak nie. Dit is van die uiterste belang dat ons Christus sal ken, sodat ons lewens die vrug van hierdie kennis sal dra. Bybelstudie vir vier maande.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan