- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ’n koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin.
Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes Noëth, ’n kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwêreld, want sê hy, “daar het ek geleer kyk, dink, ervaar, beleef, wonder, sien en hoor – die plaas Twyfelhoek het my sekuriteit gegee in ’n onseker wêreld.”
Die hoop is dat hierdie 365 saamgebundelde rubrieke sekuriteit in ’n onseker wêreld sal gee.





















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.