Die Woord in die hart (1)

Die Woord in die hart (1)
R80

Ouerhandleiding vir die toerusting van die verbondskind by die deurlees van die Bybel tydens huisgodsdiens. Deur AJ van Niekerk.

In voorraad

SKU: WOO01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hierdie reeks is bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel van Génesis tot Openbaring tydens huisgodsdiens. In die eerste bundel val die fokus op Génesis tot Josua. Elke dagstukkie bevat ’n Skrifgedeelte, ‘n hoofgedagte, die vertolking en ‘n verduideliking. Die oorsiggedeelte is bedoel vir kleiner kinders in die gesin (11-14 jaar) en die insiggedeelte is bedoel vir groter kinders (15-18 jaar) en volwassenes. Die agtergrond waaruit die Skrifgedeelte spruit, word telkens verduidelik en is baie insiggewend. Dit maak ’n wêreld oop wat nie algemeen bekend is nie.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan