Die oorlosiemaker se dogter

Die oorlosiemaker se dogter
R95

’n Verhaal van God se liefdevolle versorging te midde van uiterste lyding in ’n Nazi-konsentrasiekamp. Deur Corrie ten Boom.

In stock (can be backordered)

SKU: OOR01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

As jy van stories hou oor avontuur, moed en geloof – is hierdie een wat jy nie sal vergeet nie. Corrie het daarvan gehou om mense te help. Maar haar gelukkige lewe in Holland is verpletter toe sy na ’n Nazi konsentrasiekamp toe gestuur is. Daar het sy ongelooflike swaarkry en straf belewe, maar gevind hoe die liefde van die Here haar in ondraaglike omstandighede deurgedra het.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan