Maatjies van Meraai

Maatjies van Meraai
R45

Hansie gaan skool toe, Lea se kat en Jesse se present, is drie kostelike verhaaltjies wat aan die kleuter voorgelees kan word. Deur Anita M le Grange.

In stock (can be backordered)

SKU: MAA04
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hansie gaan skool toe, Lea se kat en Jesse se present, is drie kostelike verhaaltjies wat aan die kleuter voorgelees kan word. Die illustrasies is deur Silvia Rebel en spreek boekdele om die kleuter se verbeelding aan te gryp. Agter in die boek is 2 bladsye oopgelaat sodat die kleuter self vir Meraai en Leentjie kan teken.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan