- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te samel sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in ‘n teaterproduksie en beroof selfs ‘n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul?










![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.