Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Gesin

1

Gee julle vir hulle iets om te eet

Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss

R120
VBO Graad 4

Vanaf Moses en die profete (Graad 4)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4’s. ā€˜n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135

Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.

R175
VBO

Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135
Voeg by julle geloof

Voeg by julle geloof (366 Dagstukkies)

Dagstukkies oor deugsaamheid: Eer, kuisheid, selfbeheersing, moed, wysheid, geregtigheid, liefdadigheid, trou, geduld, goedheid, nederigheid, eerbied.

R165
Wie sĆŖ julle is Ek

Wie sĆŖ julle is Ek?

Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van NicƩa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreƫls

R100
Huisgodsdiens

Huisgodsdiens

’n Pastorale gids wat gesinne oproep tot gereelde en passievolle huisgodsdiens, met praktiese antwoorde op besware en uitdagings. Deur J Beeke.

R85
Twyfelhoekies

Twyfelhoekies

Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ’n koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes NoĆ«th, ’n kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwĆŖreld, want sĆŖ hy, ā€œdaar het ek geleer […]

R190
Koop die boek
ELK001

In my element

Hoe goed ken jy die elemente van die periodieke tabel? Leer al die elemente speel-speel ken!

R200
Koop die boek

Herderskap van ʼn kinderhart

’n Handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap wat op die hart fokus. Bybelgefundeerde raad vir alle fases van kinderontwikkeling.

R260
Ewige beginsels

Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak

Praktiese beginsels wat ouers bemagtig om entrepreneuriese kinders groot te maak en hulle Bybels te begrond. Deur Yavor Rusinov.

R240
PAT01

Patriot troefkaarte

R130
Koop die boek
ZAS01

ZA Safari

R130
Koop die boek
GRO05

Die Groot Trek

R570
Koop die boek
BOE22

Boereplaas – Uitbreidingstel 2

R240
Koop die boek
BOE21

Boereplaas – Uitbreidingstel 1

R240
Koop die boek
BOE20

Boereplaas – Nou gaan ons boer!

R570
Koop die boek
Pitkos tot nadenke

Pitkos tot nadenke

God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ’n beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf. Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter […]

R270
Koop die boek

Idiomepret

Hierdie speletjie slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik. 144 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieĆ« verdeel om die aanleer en gebruik daarvan […]

R450
Koop die boek

Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)

Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]

R120
Koop die boek