Klein grillie spinnekop – Vakansie op die plaas

Klein grillie spinnekop - Vakansie op die plaas
R140

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Daar beleef hy baie avonture. Deur Diana Amft

In stock (can be backordered)

SKU: KLE05
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar ‘n hond-kat-koei raak? ‘n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan