- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
In Die laaste geveg – die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia – keer Jill en Eustace terug na Narnia om dié magiese land van ondergang te red. Die slinkse aap, Swendel, het die donkie Warboel verlei om hom met ‘n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan. Chaos dreig en oorlog tussen die Narniane en die Kalormene is onafwendbaar. Sal die kinders Narnia van ondergang kan red?










![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.