Die Uile in die verlore stad

Die Uile in die verlore stad
R180

In die Kalahari soek die Uile na die skatte van ’n geheimsinnige verlore skat. Hulle is egter nie die enigstes met hul oog op die buit nie. Deur Cor Dirks.

In stock (can be backordered)

SKU: UIL06
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Hoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing? Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het. Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan