Albertus die Jakkalsie – Wil nie slaap nie

Albertus die Jakkalsie - Wil nie slaap nie
R85

Albertus wil nie gaan slaap nie, maar sy pappa het ’n blink plan om hulle te verras. Deur Aline de Petigny.

In stock (can be backordered)

SKU: ALB04
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Vanaand wil Albertus nie gaan slaap nie! O nee, hy is nou groot en wil eerder sy boek lees voordat hy aan die slaap raak! Pappa besluit om nie kwaad te word nie. Hy het ‘n blink plan wat ál die jakkalsies gaan verras.