Luitenant Lafras Cuyper

Luitenant Lafras Cuyper
R180

Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil volg twee vyandige skepe hom … Deur Karl Keilblock.

In stock (can be backordered)

SKU: LAF02
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die tweede boek in dié reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur! Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil na die eiland waar ‘n skat begrawe lê, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou. Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.