Ontmoetingsgesprek

Ontmoetingsgesprek
R70

’n Bondige uiteensetting van wie die AP Kerk is en wat haar standpunte oor sekere kontensieuse sake is.

In stock (can be backordered)

SKU: ONT03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Wie is die AP Kerk? Wat is haar standpunt oor kontensieuse sake? Aan die hand van hierdie publikasie kan elkeen hom-/haarself vergewis van die leer van die AP kerke voordat hy/sy lidmaatskap by ’n bepaalde gemeente opneem. Hierdie publikasie bied natuurlik ook aan elke lidmaat van die kerkverband die geleentheid om sy/haar kennis ten opsigte van die kerkleer op te skerp. Onderwerpe wat behandel word sluit in: Waarom die AP kerke? Gereformeerde belydenisskrifte, beginsels en skrifbeskouing; kerkregeringstelsel van die AP Kerk; die uitverkiesing; die genadeverbond; sakramente; verskille tussen geformeerde en charismatiese kerke; vrou in die amp; vrymesselary; chiliasme; Israelvisie; homoseksualisme, ensovoorts.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan