- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die kern van die Christelike geloof draai om Jesus Christus. In hierdie boek word gekyk na die verhale oor Jesus, die persepsies wat oor Hom ontstaan het en verdraaide interpretasies wat oor eeue heen oor Hom gevorm is. Die inhoud sluit van die nuutste navorsing in wat op die terrein van argeologie gedoen is en wat in besonder op Jesus betrekking het.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.