Die Bybel, Tradisie en Argeologie

BYB80
R300
R255

Argeologiese ondersoeke na die plekke waar die Bybelse verhale afgespeel het, gee ‘n beter begrip vir die verstaan van die Bybel. Deur Neels van Tonder.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: BYB80
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Bybel is meer as net tekste wat om godsdienstige redes geskryf is. Onderliggend aan die ontstaan van die Bybel lê bepaalde tradisies wat bygedra het tot die oorlewering van die Bybel se inhoud. Hierdie boek wil ernstige Bybellesers help om hul bestaande kennis uit te brei, maar andersins ook help om hul insig te verryk.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan