- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Job verpersoonlik die worstelstryd van menige bidder. Prof. Van der Wateren help lesers deur hierdie publikasie om Job as gebedsworstelaar raak te sien en onsself is sy worstelinge te ontdek. Job se opstandigheid weerspieël my eiewilligheid, sy moedeloosheid my geloofsneerslagtigheid … By die besef hiervan, ontvou die Onse Vader-gebed as antwoord op ons vrae, sugte, klates en worstelinge.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.