- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Die belydenisskrifte bly altyd ondergeskik aan die Woord van God, maar vervul veral in gereformeerde kring die belangrike funksie om die suiwer gereformeerde uitleg van die Woord te verseker. Polman (in Woord en Belijdenis) verduidelik die verhouding tussen die Woord van God en die belydenisskrifte soos die son en die weerkaatsing daarvan op die water. Sonder die son kan daar geen weerkaatsing wees nie …



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.