Rigters roep na redding

Rigters roep na redding
R135

’n Bespreking van die rigters van Israel kort ná die intog in Kanaän, met Jesus Christus as die laaste Rigter. Deur GJ Hugo.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: RIG02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Daar is dertien rigters. Otniël moes red wat daar te redde was en hy word die eerste sogenaamde rigter. So neem die skrywer ons deur al dertien rigters: Ehud, Samgar, Debóra, Gídeon, Tola, Jefta, Simson, om maar ‘n paar te noem. En dan kom die veertiende Rigter! Hy sou volmaak red en verlos soos geeneen voor Hom ooit in tydelike gedaante kon doen nie. Sy verlossing duur tot in alle ewigheid.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan