Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15

Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15
R100

’n Bybelstudie uit Psalm 11-15. Deur CI van Heerden, AM van Heerden en MC van der Lith.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: VER04
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

’n Bybelstudie uit Psalm 11-15. In elkeen van hierdie psalms word iets van die belewenis van die gelowige geopenbaar: Of jy in vrees verkeer of veilig voel, in die Psalms sal jy ’n lied of gebed kry wat hierdie gevoelens weergee en vertroosting bied.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan