- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Die Here het bedoel dat sy kinders van hul kindskap een honderd persent verseker moet wees! Maar watter klein persentasie van hulle kan daarvan getuig! Hierdie boekie uit die pen van ds. Bertie van Niekerk wil meehelp om daardie sekerheid by die Here se kinders terug te bring. Dit is leesbaar, op die man af en dit roep op tot kragtige geloofslewe.





















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.