Tien seuns wat geskiedenis gemaak het

Tien seuns wat geskiedenis gemaak het
R95

Die inspirerende lewensverhale van tien seuns wat later groot leiers in die kerk sou word en deur hul optrede die wêreld sou verander. Deur Irene Howat.

In stock (can be backordered)

SKU: TIE02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Sal jy daarvan hou om geskiedenis te maak? Sal jy daarvan hou om jou wêreld te verander? Hierdie tien seuns uit die kerk se geskiedenis het grootgeword en presies dit gedoen! Robert Murray McCheyne Martyn Lloyd-Jones George Whitefield Carles Spurgeon Jonathan Edwards Samuel Rutherford D L Moody Billy Sunday A W Tozer John Owen

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan