- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Twee stories in een! Bekkie begeer alweer is vir 9-jariges geskryf. Bekkie wil baie graag rolskaatse hê! Millie se ontdekking vertel van die vriendskapsklub wat die 11-jarige Millie op haar mamma se rekenaar wil begin. Die kostelike sketse deur Silvia Rebel kan ingekleur word.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.