Maak my U weë bekend – Eerste tafel van die wet

Maak my U weë bekend - Eerste tafel van die wet
R90

’n Bybelstudie uit die eerste tafel van die Tien Gebooie. Deur Willem van Schalkwyk.

In stock (can be backordered)

SKU: MAA01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Met die deurwerk van beide hierdie Bybelstudies, raak ’n mens opnuut bewus van hoe skuldig jy werklik voor die Wet van die Here staan. Jy word weer eens verras deur die wil van God in jou lewe en kyk dan met sorgsame oë na jou medemens, die samelewing en jou omgewing. Die leser ervaar opnuut ’n dankbaarheid teenoor Jesus Christus en sy volmaakte liefde wat Hy teenoor sondaars aan die kruis op Gólgota bewys het.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan