Die krimpvarkies – Wegkruipertjie

Die krimpvarkies - Wegkruipertjie
R80

Kasper en Karla speel wegkruipertjie in die herfsblare, maar is bekommerd oor die bome se leë takke. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

In stock (can be backordered)

SKU: KRI02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan