Die streke van Jakkals en Wolf 4

Die streke van Jakkals en Wolf 4
R65

Jakkals en Wolf bou huis en Leeu se kind is siek. Deur Francois Maree.

Beskikbaar op terugbestelling

SKU: JAK04
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ‘n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Jakkals en Wolf bou huis Jakkals en Wolf bou ’n nuwe rondawel vir Leeu. Wolf werk dat die sweet hom afloop – en Jakkals lĆŖ en slaap. Dis net wanneer Leeu met die kos aankom, dat hy allerhande planne maak … Leeu se kind is siek Op ’n dag sit Jakkals en kyk hoe Wolf ’n jong koedoe plattrek. Van daardie vleis moet hy in die hande kry. Gelukkig raak Leeu se kind siek …

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan