Gertjie se uitstappie

Gertjie se uitstappie
R55

Gertjie, die eendjie, dwaal af terwyl Mamma Eend hulle leer swem. Deur Isabella Camino en Delphine Lacharron.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: ODP01
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Vir mevrou Eend is vandag ‘n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af