Soektog in Katoren

Soektog in Katoren
R185

Koss, die sestienjarige bokwagter, ontdek die wêreld van geld, reëls en skynheiligheid. Sy protes daarteen laat hom in die moeilikheid beland. Deur Jan Terlouw.

Uit voorraad uit

SKU: SOE01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Katoren, veertig jaar nadat koning Stach die troon bestyg het. Die sestienjarige bokwagter, Koss, reis deur die land op soek na ’n man wat as seuntjie ontvoer is en ’n hele nuwe wêreld van geld, reëls en skynheiligheid gaan vir hom oop. Aanvanklik is Koss net ‘n toeskouer wat hom oor alles verbaas … maar dan raak hy verlief op Vulcana, en deur haar geïnspireer, teken hy op ‘n drastiese manier protes aan teen die onreg. Sal Koss uit die moeilikheid kan ontsnap waarin die protes hom dompel?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan