by Michelle Olivier | Okt 19, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers kondig vandag die amptelike herbekendstelling van sy handelaarsregistrasieveldtog aan, ān inisiatief wat lede van die publiek die geleentheid bied om geregistreerde handelaars van die uitgewery te word en sodoende ān bykomende inkomste te...
by Michelle Olivier | Okt 19, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers is verheug om die publikasie van Vriende en bemindes aan te kondig, die Afrikaanse vertaling van Joel R. Beeke se gewilde werk, Friends and Lovers: Cultivating Companionship and Intimacy in Marriage. In hierdie kort, maar kragtige boek...
by Michelle Olivier | Sep 18, 2026 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis Uitgewers kondig graag die bekendstelling aan van Dinamiese Afrikaans: Riglyne vir Afrikaansonderrig in die IntermediĆŖre Fase onder redaksie van Elmarie Lubbe en Arthur Hall. Die handboek is ontwikkel om onderwysstudente, dosente en praktiserende...
by Michelle Olivier | Sep 11, 2026 | Mediaverklarings
Die wenners van die Lig in Duisternis Uitgewers-pryse (2022-2025) is Woensdag, 2 September 2026, tydens ān glansgeleentheid by die AP Kerk Wonderboom bekendgemaak. Die pryse, wat tydens die Sewentiende Sinode van die AP Kerkverband oorhandig is, erken uitstaande...