by admin admin | Des 13, 2024 | Uit die redakteur se pen
āHoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te dans.ā – Rubem Alves (Brasiliaanse teoloog) Ons staan in die wegspringblokke ā gereed vir die nuwe jaar. Niemand van ons weet wat hierdie jaar vir ons inhou nie. Ons...
by admin admin | Des 11, 2024 | Resensies
Die wĆŖreld beweeg vinnig en digitale vooruitgang maak ons lewens nie net makliker nie, maar ook meer toeganklik. Dit is dus met groot vreugde dat ons aankondig dat Die Boodskapper, kerkblad van die Afrikaanse Protestantse Kerk, sy eie toepassing gekry het! Jou...
by admin admin | Des 10, 2024 | Mediaverklarings
Lig in Duisternis se nuutste publikasie, Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak, is op 25 November tydens Å aanlyn bekendstellingsgeleentheid bekendgestel. Hierdie publikasie is die Afrikaanse vertaling van die bekroonde Timeless Principles for Raising...
by admin admin | Nov 11, 2024 | Uit die redakteur se pen
Deel jou geloof, hoop en vreugde in Christus, eerder as jou bekommernisse, met diĆ© rondom jou. In ons daaglikse lewe het dit so maklik geword om oor ons bekommernisse te praat; dit sluip asāt ware onbewustelik by ons gesprekke in. Veral hierdie tyd van die jaar,...
by admin admin | Okt 23, 2024 | Mediaverklarings
Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreƫls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om diƩ publikasie onder die leiding van di....